Jaarboeke

Publiekreg 320


 
Modulekode PBL 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB (a) Die historiese ontwikkeling en teorie van internasionale reg (b) Bronne van die internasionale reg (c) Gebied (d) Internasionale regspersoonlikheid (e) Jurisdiksie, immuniteit van jurisdiksie en uitlewering (f) Onafhanklike vakgebiede van internasionale reg en die verantwoordelikheid van state (g) Beslegting van internasionale geskille (h) Internasionale reg in Suid-Afrikaanse munisipale reg
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences